Skrywer: Marize Hayes |
Hierdie is my hart...
"You are loved."
"You are born out of Love."
"You are created because of love."
"You are perfect because Love, loved you."
"You are loved, because His Love will NEVER FAIL you."
"YOU ARE LOVED!"
Genade is vir God alleen om te gebruik. Genade het my vry gemaak van mense. Genade is meer as net lewe of dood. God se genade is SYNE!
-Jy wens altyd dat dinge anders was. Jy onthou net dit wat jy wil onthou en vergeet wat onbelangrike wonders al in jou lewe beteken het. Ons kan praat en sing en baie lag. Dit is die warm gevoel woorde wat my iewers terug vat na dit wat ek net nie kan vergeet nie, na dit wat my lewe deel gemaak het van God se Liefde. Jy is invloedryk aan aanvaarding, maar jy vergeet om eder invloedryk te wees aan Jesus se stem. Ek sien jou liefde wat jy het, ek ervaar jou diepte en soms dan wil ek net nog meer saam met jou lag.
Dan wonder ek oor genade...Hoe lank nog hier op aarde...U goedheid is so groot Vader...Is dit nog dae, maande of jare...Twyfel ek of is en net opreg onseker...Is dit vir die beste, goed of die beter...
Tussen die woorde van onbekende taal, moet ons mekaar help vorm in geloof. "Die mooiste hoekpilaar van God se paleis."Jy sien, ons kyk so gou so maklik vas aan wereldse kwalifikasies en dan sit ek stil en ek hoor hoe jy vra wat ek deesdae met my lewe maak...Diep, verander my gevoel en gou weer moet ek myself reg trek en tot 'n antwoord kom. Die wonder binne my is dan so groot..." Jou liefde vir dit wat jy doen is ongekwalifiseerd in Sy woordeboek.
Die mooi in God se roman is iets besonders. Die liefde in sy skryfstyl is 'n baie dieper emosie as wat ek ooit kan deel. Alles van God is intiem en besonders goed.
Dan dink ek oor wie almal my lewe die moeite werd maak en ek dank God vir die Liefde waarmee jy my vul wat in oorvloed van God af kom.
"Ons is gebore om mekaar te seen"
Die Pottebakker het eens aan my genoem dat "LIEFDE WEN" en vandag is ek meer as oortuig dat Liefde my elke dag vorm, dat genade vir God is om uit te deel en dat hoop vir ons gegee is om sterk te bly in Sy geloof.
Elke dag sit God met ons in Sy hande en Hy vorm, Hy speel en Hy blaas lewe in Sy meesterstuk in.
En toe op die 7'e dag deel Hy met ons hier op aarde, die mooiste van Mooi en ek eindig af saam met God se daaglikste nuwe begin..
"Die moontlikheid van VANDAG se groot verandering in elkeen van ons se lewens!"
No comments:
Post a Comment